www.wikusbotma.co.za
 
 
 
     
Welkom by Wikus Botma PDF Print E-mail

Wikus Botma is n jong opkomende afrikaanse sanger met 'n baie unieke klank. Sy betowering klink soms na 'rock 'n roll' soms na folk en ander tye na 'n liefdes ballade soos van oud. Besluit jy maar self van watter gedeelte van Wikus jy van hou. Een ding is gewus, hierdie jong man bied iets vir oud en jonk!

Hou die spasie dop vir optredes, fotos, musiek en videos...

 
Share on Myspace

Facebook

 
 
 
 
PC 2011 Alle regte word voorbehou Ontwerp deur Design4u.co.za en InterImage Hosting.com vir HIT Records